Woord en Getuienis

R 345.00

Sold Out

Hierdie bundel is ‘n poging om ‘n Afrikaanse Vertaling van die Skrif daar te stel wat so ver moontlik voldoen aan die vereiste wat in Devariem 4:2; 12:32; Mieshleh 30:6 en Openbaring 22:18-19 neergelê word.

Hierdie vertaling is in die eerste plek gebaseer op die mees oorspronklike (Hebreeuse, Aramese en Griekse) grondtekste beskikbaar, maar daar is tot 'n baie groot make gesteun op bestaande vertalings soos die Afrikaanse Vertaling van 1933, die "King James" Vertaling van 1769 en die vertaling van "The Scriptures" van 1998.

Neem asseblief kennis dat hierdie nie 'n Afrikaanse vertaling van The Scriptures 1998 of The Scriptures 2009 (ISR) is nie.