Gaan uit haar uit my volk, deur C.J. Koster (Karton van 20)

R 1,700.00

‘n Vertaling van “Come out of her, My people”. ’n Studieboek oor die oorsprong van die Christen geloof en al haar simboliek en gebruike, soos Kersfees, Paasfees, die kruis, ens.

Hierdie is waarskynlik die beste beskikbare studie-bron oor die oorsprong van die Christen geloof.

Die herdruk van die boek het die prysverhoging genoodsaak.